Skip to product information
1 of 3

gaaf & braaf

Vryers (2 meule)

Vryers (2 meule)

Regular price R 850.00 ZAR
Regular price Sale price R 850.00 ZAR
Sale Sold out

Die perfekte paartjie wat elke gas aan jou tafel sal laat tuis voel.

Elke meul is uniek en word handgemaak deur Gerrie. Die tipe hout word deur beskikbaarheid en voorraad bepaal en die vorm en lengte van jou meul hang ook baie van die hout af. So nie jy - of Gerrie - weet nou al hoe dié hubare meul gaan uitdraai nie.

Wat ons wel kan waarborg, is 'n hoë-kwaliteit en funksionele kunswerk met net die beste hardeware om met jou sout of peper skouers te skuur.

Elke meul word spesiaal vir jou gemaak, so jy kan jou pakkie oor so 2 weke verwag :) As jy 'n groot bestelling maak, sal ons in kontak wees oor hoe lank jy kan verwag om te wag.

View full details